As die seunsvlooie byt, moet jy slim krap. As seuns nie kan stilsit nie, laat hulle aan sport deelneem. As hulle verveeld is, laat hulle buite speel en aktief wees. En as hulle die klas op horings neem, laat hul pouses klim en klouter.
R 280,00
R 240,00
As die seunsvlooie byt, moet jy slim krap. As seuns nie kan stilsit nie, laat hulle aan sport deelneem. As hulle verveeld is, laat hulle buite speel en aktief wees. En as hulle die klas op horings neem, laat hul pouses klim en klouter. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min