As die manne rugbykoors kry speel die vroumense tweede viool. Wanneer die rugbykoors hoog loop kan hoor en sien vergaan. Rugbykoors maak dat die manne kuier dat die biesies bewe. En rugbykoors laat die gemoedere hoog loop.
R 455,00
R 340,00
As die manne rugbykoors kry speel die vroumense tweede viool. Wanneer die rugbykoors hoog loop kan hoor en sien vergaan. Rugbykoors maak dat die manne kuier dat die biesies bewe. En rugbykoors laat die gemoedere hoog loop. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+