As die hoenders tande kry sal mense leer om op te hou kla. Staatsamptenare kla terwyl hulle hul beslis nie dood werk nie. Ouers kla oor die hoȅ lewenskoste terwyl hul met die wit brood en kan petrol onder die arm staan. En kinders kla sonder om voorraadop
R 455,00
R 290,00
As die hoenders tande kry sal mense leer om op te hou kla. Staatsamptenare kla terwyl hulle hul beslis nie dood werk nie. Ouers kla oor die hoȅ lewenskoste terwyl hul met die wit brood en kan petrol onder die arm staan. En kinders kla sonder om voorraadopname te doen van hulle voorregte. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+