As die hoenders tande kry sal mense die padreȅls gehoorsaam. Mense glo hulle het die reg van weg – maak nie saak wat die padreȅl sȇ nie. Mense glo hulle is verhewe bo die wet. En mense weier om ander in ag te neem.
R 415,00
R 290,00
As die hoenders tande kry sal mense die padreȅls gehoorsaam. Mense glo hulle het die reg van weg – maak nie saak wat die padreȅl sȇ nie. Mense glo hulle is verhewe bo die wet. En mense weier om ander in ag te neem. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min