As die gety verloop, moet die bakens versit word. Die oorgang van rebelse tiener na verantwoordelike jong volwassene verg inspanning en aanpassing. Om die misdaad-bakens te verskuif moet ons strenger wette maak en ons blaché draai-‘n-blinde oog-houding
R 455.00
R 340.00
As die gety verloop, moet die bakens versit word. Die oorgang van rebelse tiener na verantwoordelike jong volwassene verg inspanning en aanpassing. Om die misdaad-bakens te verskuif moet ons strenger wette maak en ons blaché draai-‘n-blinde oog-houding verander. Om die baken van persepsie oor sosialisering te verander moet generasie X besef dat tegnologie ons stoomroller. En die manier waarop ons na situasies kyk, se baken kan alleen versit word deur ons gesindheid en uitkyk op die lewe te verander. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +