As die dansvlooi byt, moet ‘n mens dans. Dans maak die lywe sterk en gesond. Dans is die lekkerste breinkos. En dans gee jou die geleentheid om nuwe maats te maak.
R 280,00
R 240,00
As die dansvlooi byt, moet ‘n mens dans. Dans maak die lywe sterk en gesond. Dans is die lekkerste breinkos. En dans gee jou die geleentheid om nuwe maats te maak. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min