Search

As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai (Gr4-7) (2-2.5min)

As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai. As hulle baklei maak dit die storm in ouers los. As hulle baklei moet hulle die stormagtige gevolge dra. En as broers en susters heeldag baklei vermy vriende die huis omdat dit in ʼn orkaan ontaard
Availability: In stock
SKU: A1914
R 280,00
R 290,00
decrease increase
As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai. As hulle baklei maak dit die storm in ouers los. As hulle baklei moet hulle die stormagtige gevolge dra. En as broers en susters heeldag baklei vermy vriende die huis omdat dit in ʼn orkaan ontaard. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min
As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai. As hulle baklei maak dit die storm in ouers los. As hulle baklei moet hulle die stormagtige gevolge dra. En as broers en susters heeldag baklei vermy vriende die huis omdat dit in ʼn orkaan ontaard. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

As dit by grootmense se reels kom is dit beter om liewer bang Jan as dooie Jan te wees (Gr 4-7) (3-3.5min)

As dit by grootmense se reëls kom is dit beter om liewer bang Jan as dooie Jan te wees. Doen liewer jou skoolwerk, as wat Juffrou jou beetkry. Volg liewer Ma se reëls - al piep sy jou op - voor sy jou vasvat. Volg liewer Pa se reëls oor die lewe, as wat h
R 415,00 R 290,00

Moeilikheidmakers beland in die sop (Gr4-7) (3-3.5min)

Moeilikheidmakers beland in die sop. Klasontwrigters kry altyd hul verdiende loon. Sportmanne wat die reëls oortree is aan die verloorkant. En die wat die huisreëls breek, gaan bitter vrugte pluk.
R 415,00 R 290,00

As kinders baklei moet grootmense optree (Gr1-3) (2-2.5min)

As die vlooi byt moet jy krap - As kinders baklei moet grootmense optree. Maats wat baklei laat die verhouding suur word as dit nie aangespreek word nie. Broers en susters wat soos kat en hond baklei moet vasgevat word. Boelies wat afknou moet in die bek
R 280,00 R 240,00

Alledaagse frustrasies maak mense krapperig (Gr 4-7) (4min+)

Alledaagse frustrasies maak mense krapperig. Waterskaarste krap aan jou nerwe. Slaggate krap aan jou humeur. En die slakkepas van dienslewering krap aan jou geduld.
R 455,00 R 290,00
Filters
Sort
display