As boompies gebuig word terwyl hul jonk is, sal hulle goeie kwaliteite hê as hulle groot is. As hulle van jongs af geleer word hoe kosbaar die natuur is, sal hul dit beskerm as hul groot is. As hulle van kleins af geleer word om goed te wees...
R 415.00
R 290.00
As boompies gebuig word terwyl hul jonk is, sal hulle goeie kwaliteite hê as hulle groot is. As hulle van jongs af geleer word hoe kosbaar die natuur is, sal hul dit beskerm as hul groot is. As hulle van kleins af geleer word om goed te wees vir ander mense, sal hulle vir hul medemense omgee as hul groot is. En as kinders van jongs af verantwoordelikheid geleer word, sal hul eendag verantwoordelike wêreldburgers wees. Geskik vir Gr. 4-7 sprekers Lengte van die toespraak: 3-3.5min