Search

Alles wat blou is is nie flou nie (Gr 4-7) (4min+)

Alles wat blou is is nie flou nie. Blou is ‘n kleur uit die natuur en daarom ‘n goedvoel-kleur. Alhoewel Maandae soms donkerblou is, is die res van die week hemelsblou. En kinders kyk verby die ysblou maats en sien net die hemelbloues raak.
Availability: In stock
SKU: A2230
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Alles wat blou is is nie flou nie. Blou is ‘n kleur uit die natuur en daarom ‘n goedvoel-kleur. Alhoewel Maandae soms donkerblou is, is die res van die week hemelsblou. En kinders kyk verby die ysblou maats en sien net die hemelbloues raak. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+
Alles wat blou is is nie flou nie. Blou is ‘n kleur uit die natuur en daarom ‘n goedvoel-kleur. Alhoewel Maandae soms donkerblou is, is die res van die week hemelsblou. En kinders kyk verby die ysblou maats en sien net die hemelbloues raak. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Dans is die poeding in 'n kind se lewe (Gr1-3) (2-2.5min)

Dans is die poeding in ‘n kind se lewe. Dit maak ‘n kind soepel en buigbaar, net soos jellie-poeding. Dans is net so gesond soos vrugteslaai poeding. En dans stimuleer ‘n kind se brein, en dit sorg vir poeding in die vorm van punte.
R 280,00 R 240,00

Kinders moet die geleenthede wat die skool aan hul bied aangryp (Gr 4-7) (4min+)

Kinders moet die geleenthede wat die skool aan hul bied aangryp. Die skool bied bakke vol pretgeleenthede; Dit bied potte vol buitemuurse-aktiwiteite; En dit bied emmers vol akademiese geleenthede wat jou toekoms verseker.
R 455,00 R 290,00

Blou is nie meer ‘n mooi kleur nie (Gr 4-7) (3-3.5min)

Blou is nie meer ‘n mooi kleur nie. Blou Stickie en sy maats vernietig ons oseane. Kinders met ‘n volgepakte buitemuurse skedule voel soos blou eiers wat te lank gekook is En ons generasie is blou van koue liefde, want Ma en Pa is te besig.
R 415,00 R 290,00

Die blou situasies van die lewe laat ‘n kind blou voel (Gr 4-7) (4min+)

Die blou situasies van die lewe laat ‘n kind blou voel. Blou Maandae gee kinders die bewerasie. Afknou-woorde laat ‘n kind blou in die gesig. En seuns laat ‘n mens blou voel wanneer hulle dink hulle is beter as jy.
R 455,00 R 290,00
Filters
Sort
display