Alles wat blink is nie goud nie. Ouers gebruik blink geldstukke om van kinders ontslae te raak. Blink maats is nie altyd ware vriende nie. En blink planne kan jou in die moeilikheid laat beland.
R 415.00
R 240.00
Alles wat blink is nie goud nie. Ouers gebruik blink geldstukke om van kinders ontslae te raak. Blink maats is nie altyd ware vriende nie. En blink planne kan jou in die moeilikheid laat beland. Geskik vir Graad 1-3 Lengte van die toespraak: 3-3.5min