Alles in die lewe wat lekker is, kom gou tot ‘n einde. Lekker eet en smul aan snoepgoed het nagevolge. Speeltyd word kort geknip nes dit lekker raak. En inkopies is lekker net totdat jy moet betaal.
R 280.00
R 240.00
Alles in die lewe wat lekker is, kom gou tot ‘n einde. Lekker eet en smul aan snoepgoed het nagevolge. Speeltyd word kort geknip nes dit lekker raak. En inkopies is lekker net totdat jy moet betaal. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min