Al is jou tuiste armoedig, is jy nog steeds gelukkig daar. Kinders het ouers se liefde meer nodig as geld. Kinders speel lekkerder met modderkoekies as met moderne speelgoed. En kinders leer om vir iets te werk as om net te kry.
R 280.00
R 290.00
Al is jou tuiste armoedig, is jy nog steeds gelukkig daar. Kinders het ouers se liefde meer nodig as geld. Kinders speel lekkerder met modderkoekies as met moderne speelgoed. En kinders leer om vir iets te werk as om net te kry. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min