Soek

Al gooi elke ouer-boom ‘n skaduwee groei kinders hulle eie wortels (Gr 4-7) (3-3.5min)

Al gooi elke ouer-boom ‘n skaduwee groei kinders hulle eie wortels. Ons moet foute maak en self daaruit leer. Ons moet toegelaat word om ons eie persoonlikheid te ontwikkel. En ons wil ons eie talente ontdek en ontgin.
Availability: In stock
SKU: A1478
R 415.00
R 290.00
decrease increase
Al gooi elke ouer-boom ‘n skaduwee groei kinders hulle eie wortels. Ons moet foute maak en self daaruit leer. Ons moet toegelaat word om ons eie persoonlikheid te ontwikkel. En ons wil ons eie talente ontdek en ontgin. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min
Al gooi elke ouer-boom ‘n skaduwee groei kinders hulle eie wortels. Ons moet foute maak en self daaruit leer. Ons moet toegelaat word om ons eie persoonlikheid te ontwikkel. En ons wil ons eie talente ontdek en ontgin. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min
Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Deursettingsvermoe is die deur uit die droom doolhof (Gr8-12) (4min+)

Deursettingsvermoë is die deur uit die droom doolhof. Met deursettingsvermoë wag sukses aan die punt van die droom-doolhof. Deursettingsvermoë sal verseker dat jy jouself in die doolhof leer ken en in jouself glo. As jy deursettingsvermoë het, wag...
R 455.00 R 340.00

As jy nie die trappe van die lewe klim nie, sal jy nie bo uitkom nie (Gr4-7) (3-3.5min)

As jy nie die trappe van die lewe klim nie, sal jy nie bo uitkom nie. As jy nie werk nie, maar op die onderste trap bly sit, klim almal by jou verby en bly jy agter . As jy nie trappe klim nie, gaan jy nooit val en uit jou foute leer nie. En om sukses
R 415.00 R 290.00

As jy sukses wil behaal skree jy nie hoera voor jy oor die brug is nie (Gr 8-12) (4min+)

As jy sukses wil behaal skree jy nie hoera voor jy oor die brug is nie. Daarom moet jy nie windmakerig wees nie. Jy moet alle uitdagings die hoof bied. Jy eers hard werk voordat jy kan hoera skree. En as jy sukses wil behaal, moet jy in jou geestesoog kan
R 455.00 R 340.00

‘n Ouerboom gooi altyd ‘n skaduwee en beskerm kinders teen die aanslae van die lewe (Gr 4-7) (3-3.5min)

‘n Ouerboom gooi altyd ‘n skaduwee en beskerm kinders teen die aanslae van die lewe. Ouers leer kinders waardes. Hulle dissiplineer met ‘n sagte hand. En hulle tel jou op wanneer jy geval het.
R 415.00 R 290.00
Filters
Sort
display