Al die grys bobbejane sit saam op ‘n krans. Oumense hou van kuier. Hulle sit op die krans om klagtes uit te ruil. En hulle sit en bak in die son en sien die sonkant van die lewe raak.
R 415,00
R 290,00
Al die grys bobbejane sit saam op ‘n krans. Oumense hou van kuier. Hulle sit op die krans om klagtes uit te ruil. En hulle sit en bak in die son en sien die sonkant van die lewe raak. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min