Agterosse is skoubeeste. Kinders wat later in die skool presteer, behaal groter sukses. Kinders wat vroeg in sport presteer, brand te vroeg uit, En kinders wat wag om grootmensskoene aan te trek, is gelukkiger.
R 280.00
R 240.00
Agterosse is skoubeeste. Kinders wat later in die skool presteer, behaal groter sukses. Kinders wat vroeg in sport presteer, brand te vroeg uit, En kinders wat wag om grootmensskoene aan te trek, is gelukkiger. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min