Elke dassie prys mos sy eie kwassie. Afrikaner prys hulle kwassies, want ons taal is die beste. Afrikaans sê so lekker. Ons kwassies staan regop van trots, want Afri- kaanse films en teater is tops.
R 455,00
R 290,00
Elke dassie prys mos sy eie kwassie.
Afrikaner prys hulle kwassies, want ons taal is die beste.
Afrikaans sê so lekker.
Ons kwassies staan regop van trots, want Afri- kaanse films en teater is tops.
En ons Afrikaanse kwassies hoef vir niks of niemand terug te staan as dit by musiek kom nie.
Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+