Soek

Afrikaans

Beskou as Grid List
Sorteer
Picture of Al is jou tuiste armoedig, is jy nog steeds gelukkig daar (Gr 4-7) (2-2.5min)

Al is jou tuiste armoedig, is jy nog steeds gelukkig daar (Gr 4-7) (2-2.5min)

Al is jou tuiste armoedig, is jy nog steeds gelukkig daar. Kinders het ouers se liefde meer nodig as geld. Kinders speel lekkerder met modderkoekies as met moderne speelgoed. En kinders leer om vir iets te werk as om net te kry.
R 280,00 R 290,00
Picture of Alledaagse frustrasies maak mense krapperig (Gr 4-7) (4min+)

Alledaagse frustrasies maak mense krapperig (Gr 4-7) (4min+)

Alledaagse frustrasies maak mense krapperig. Waterskaarste krap aan jou nerwe. Slaggate krap aan jou humeur. En die slakkepas van dienslewering krap aan jou geduld.
R 455,00 R 290,00
Picture of Alles in die lewe wat lekker is, kom gou tot ‘n einde (Gr 1-3) (2-2.5min)

Alles in die lewe wat lekker is, kom gou tot ‘n einde (Gr 1-3) (2-2.5min)

Alles in die lewe wat lekker is, kom gou tot ‘n einde. Lekker eet en smul aan snoepgoed het nagevolge. Speeltyd word kort geknip nes dit lekker raak. En inkopies is lekker net totdat jy moet betaal.
R 280,00 R 240,00
Picture of Alles met ‘n “te” aan is NIE altyd sleg nie (Gr4-7) (4min+)

Alles met ‘n “te” aan is NIE altyd sleg nie (Gr4-7) (4min+)

Alles met ‘n “te” aan is NIE altyd sleg nie. Sonder die twee lettertjies sou die wêreld heeltemal te klein en ver agter gewees het. Die mensdom sou heelwat minder gelukkig gewees het. En ons almal sou verlepte en vervelige natlappe gewees het.
R 455,00 R 290,00
Picture of Alles wat blink is nie goud nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Alles wat blink is nie goud nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Alles wat blink is nie goud nie. Ouers gebruik blink geldstukke om van kinders ontslae te raak. Blink maats is nie altyd ware vriende nie. En blink planne kan jou in die moeilikheid laat beland.
R 415,00 R 240,00
Picture of Alles wat blink, is nie altyd blink nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Alles wat blink, is nie altyd blink nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Alles wat blink, is nie altyd blink nie. Blink planne boemerang soms. Blink geld kan nie geluk koop nie. En blink belonings beteken nie jy gaan sukses behaal nie.
R 415,00 R 240,00
Picture of Alles wat blou is is nie flou nie (Gr 4-7) (4min+)

Alles wat blou is is nie flou nie (Gr 4-7) (4min+)

Alles wat blou is is nie flou nie. Blou is ‘n kleur uit die natuur en daarom ‘n goedvoel-kleur. Alhoewel Maandae soms donkerblou is, is die res van die week hemelsblou. En kinders kyk verby die ysblou maats en sien net die hemelbloues raak.
R 455,00 R 290,00
Picture of As ‘n mens die buitemuurse pap te dik aanmaak, gaan die pappot aanbrand (Gr4-7) (3-3.5min)

As ‘n mens die buitemuurse pap te dik aanmaak, gaan die pappot aanbrand (Gr4-7) (3-3.5min)

As ‘n mens die buitemuurse pap te dik aanmaak, gaan die pappot aanbrand. ‘n Oorvol buitemuurse program laat kinders uitbrand. As buitemuurs al jou tyd opslurp, sal jou vriende gou verdwyn. ‘n Vol buitemuurse rooster is ‘n resep vir swak akademiese prestas
R 415,00 R 290,00
Picture of As ‘n mens die lewenspap dik aanmaak het jy ‘n wenresep (Gr4-7) (3-3.5min)

As ‘n mens die lewenspap dik aanmaak het jy ‘n wenresep (Gr4-7) (3-3.5min)

As ‘n mens die lewenspap dik aanmaak het jy ‘n wenresep. As jy die skoolpap lekker styf klop, is jy sommer vinnig ‘n slimkop. As jy die pap dik aanmaak as dit by sport kom, is jy altyd op die podium. En as jy vriendskappe dik aanmaak, het jy ‘n groot vrie
R 415,00 R 290,00
Picture of As almal liewer bang Jan as dooie Jan wil wees, sal niemand wenners wees nie (Gr 4-7) (3-3.5min)

As almal liewer bang Jan as dooie Jan wil wees, sal niemand wenners wees nie (Gr 4-7) (3-3.5min)

As almal liewer bang Jan as dooie Jan wil wees, sal niemand wenners wees nie. As bang Jan bang is vir kanse vat moet hy tevrede wees om vervelig te lewe. Partykeer moet bang Jan ‘n uitdaging of twee probeer. En ‘n bang Jan met 'n toebek - is miskien 'n he
R 415,00 R 290,00

Wat ons kliënte sê...


"Die redenaars finaal was heerlik."


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."


Klik om meer te sien

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

Facebook Link

Filters
Sort
display