Soek

Afrikaans

Beskou as Grid List
Sorteer

‘n Pakslae met die paplepel op die regte tyd is ‘n goeie ding (Gr 1-3) (3-3.5min)

‘n Pakslae met die paplepel op die regte tyd is ‘n goeie ding. Kinders toets ouers en onderwysers se geduld. Kinders soek aandag deur stout te wees. En die paplepel leer kinders gou wat reg en verkeerd is.
R 415.00 R 240.00

‘n Rooiwarm leier is goud werd (Gr4-7) (4min+)

‘n Rooiwarm leier is goud werd. Hy gee ander mense selfvertroue en moed en inspireer en inspireer sy maats om in hulself te glo. Hy sorg dat jy vir goud gaan as hy jou span lei. En hy is die een met die goue idees, nie die goue balkie nie.
R 455.00 R 290.00

‘n Rugbyspeler se skopskoen kan sy kierangs laat braai (Gr4-7) (2-2.5min)

‘n Rugbyspeler se skopskoen kan sy kierangs laat braai. Sonder ‘n goue skopskoen veroorsaak spelers dat hul span die wedstryd verloor. As ‘n rugbyspeler nie punte aanteken nie, is hy in almal se slegte boekies. En ‘n rugbyspeler wat onder druk vou, word n
R 280.00 R 290.00

‘n Spieel wat breek voorspel ongeluk (Gr 4-7) (4min+)

‘n Spieël wat breek voorspel ongeluk. As die spieël breek waarin ons die gevolge van besoedeling moet raaksien, is ons aarde gedoem. As die spieël breek waarin ons die euwels van groepsdruk moet sien, gaan tieners die pad byster raak. En as die spieël...
R 455.00 R 290.00

‘n Sportman se positiewe houding laat hom nie hunker na die vleispotte van Egipte nie (Gr8-12) (4min+)

‘n Sportman se positiewe houding laat hom nie hunker na die vleispotte van Egipte nie. ‘n Sportman met ‘n positiewe houding kan ‘n pak slae met ‘n glimlag vat. Hy hunker nie heeltyd na Olimpiese podiums en Wȇreldbekers nie. Hy is ‘n aanwins vir sy span wa
R 455.00 R 340.00

‘n Sportman wat net sukses najaag verbrand sy mond (Gr4-7) (4min+)

‘n Sportman wat net sukses najaag verbrand sy mond. Die wen-motief veroorsaak dat sportsterre swak sportmangees openbaar. Hulle humeure vlam vinnig op as hulle ‘n fout maak. En om sukses te behaal gryp hulle vinnig na verbode middels.
R 455.00 R 290.00

‘n Tiener is die spieelbeeld van sy ouers se opvoeding (Gr 4-7) (4min+)

‘n Tiener is die spieëlbeeld van sy ouers se opvoeding. Ouers reflekteer die voorbeeld. Ouers se motivering bepaal jou beeld in die spieël. En ‘n tiener weerkaats sy ouers se vermoë om as vangnet te dien.
R 455.00 R 290.00

‘n Tiener se Achilleshiel mag nie in die pad van sy sukses staan nie (Gr4-7) (4min+)

Volgens my mening mag ‘n tiener se Achilleshiel nie in die pad van sy sukses staan nie. Voorkoms bepaal nie ‘n tiener se sukses nie. Rebelse gedrag mag nie ‘n tieners se toekomsplanne in die wiele ry nie. En tieners wat gemotiveerd is laat nie toe dat gro
R 455.00 R 290.00

‘n Tiener se eggo word selde gehoor (Gr 8-12) (4min+)

‘n Tiener se eggo word selde gehoor. Niemand luister wanneer tieners eggo dat prestasie-druk te veel is nie. Ouers luister nie wanneer tieners eggo dat hulle hul eie besluite wil neem nie. En vriende luister nie wanneer tieners eggo dat inwees nie...
R 455.00 R 340.00

‘n Wen-mentaliteit kan die Achilleshiel wees wat ‘n kind se ondergang bewerkstellig (Gr4-7) (4min+)

‘n Wen-mentaliteit kan die Achilleshiel wees wat ‘n kind se ondergang bewerkstellig. Dit laat kinder-drome in skerwe laat spat. Dit kelder die pret van deelname. En die wen-mentaliteit laat vriendskappe verbrokkel.
R 455.00 R 290.00

Wat ons kliënte sê...


"Die redenaars finaal was heerlik."

 


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

 


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

 

 


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

 


Klik om meer te sien

 

 

 

 

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

 Facebook Link

Filters
Sort
display