Afrikaans is 'n padda wie se vere nie gepluk kan word nie. Afrikaanse skole het die slimste paddas in die dam. Afrikaanse musiek, tydskrifte en flieks kwaak lustig saam. En Afrikaans is die hartstaal van paddas van alle geure en kleure.
R 280.00
R 240.00
Afrikaans is 'n padda wie se vere nie gepluk kan word nie. Afrikaanse skole het die slimste paddas in die dam. Afrikaanse musiek, tydskrifte en flieks kwaak lustig saam. En Afrikaans is die hartstaal van paddas van alle geure en kleure. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min