Search

Afrikaans

View as Grid List
Sort by

‘n Kind moet kies om die blink appel te wees (Gr 1-3) (2-2.5min)

‘n Kind moet kies om die blink appel te wees. Kinders moenie toelaat dat vriende hulle blink laat verdof deur stout te wees nie. Hulle moenie vriende se vrot appel-voorbeeld volg nie. En kinders moenie boelies toelaat om hulle blink te laat afskuur nie.
R 280.00 R 240.00

‘n Kind se ouerhuis speel ‘n baie belangrike rol in sy lewe (Gr 1-3) (2-2.5min)

‘n Kind se ouerhuis speel ‘n baie belangrike rol in sy lewe. Dit is 'n veilige hawe, Die lekkerste plek op aarde, En dit is die plek waar jy waardes leer wat jou toerus vir die lewe.
R 280.00 R 240.00

‘n Kind se spieelbeeld vertel wie hy is (Gr 4-7) (4min+)

‘n Kind se spieëlbeeld vertel wie hy is. As die spieël ‘n netjiese voorkoms terugkaats spreek dit van selfrespek. As die spieël goeie maniere terugkaats spreek dit van dissipline. En as die spieël sukses terugkaats spreek dit van harde werk.
R 455.00 R 290.00

‘n Klik vir ‘n klap en ‘n klap vir ‘n klik is al wat mense op hulle plek gaan sit (Gr 4-7) (4min+)

‘n Klik vir ‘n klap en ‘n klap vir ‘n klik is al wat mense op hulle plek gaan sit. ‘n Klikbek en skinderbek se bekkies moet toegeklap word. Geweld se klap moet met die klik van ‘n slot afgesny word. En ‘n boelie se klap moet met die klik van die...
R 455.00 R 290.00

‘n Mens moenie die mylpale van die lewe as vanselfsprekend aanneem nie (Gr 8-12) (4min+)

‘n Mens moenie die mylpale van die lewe as vanselfsprekend aanneem nie. Op die sportveld moet jy eers sukses behaal voordat jy jou verbeel dat jy ‘n sportster is. Met natuurbewaring het ons nog lank nie die stryd gewen nie. Jy moet hard werk om jou vriend
R 455.00 R 340.00

‘n Mens moenie iemand beoordeel op sy spieelbeeld nie (Gr 4-7) (4min+)

‘n Mens moenie iemand beoordeel op sy spieëlbeeld nie. Jou spieëlbeeld wys nie jou waardes nie. Dit verklap nie jou maniere nie. En jou spieëlbeeld spel nie jou sukses uit nie.
R 455.00 R 290.00

‘n Mens moet nie te veel hooi op jou vurk he nie, wat die druk raak te veel (Gr 4-7) (4min+)

‘n Mens moet nie te veel hooi op jou vurk hê nie, wat die druk raak te veel. Kinders wie se hooi te swaar gelaai word, word moedeloos. Tieners wie se vurke oorvol is begin ontvlug. En grootmense wat twee vurke probeer balanseer, laat die hooi op die grond
R 455.00 R 290.00

‘n Mens se karakter word weerspieel in hoe jy take aanpak (Gr 4-7) (4min+)

‘n Mens se karakter word weerspieël in hoe jy take aanpak. As jy take voltooi weerspieël dit ‘n vasbyt-karakter. As jy take met ywer verrig weerspieël dit ‘n karakter van uitnemendheid. En as jy take saam met ander aanpak, weerspieël dit ‘n...
R 455.00 R 290.00

‘n Ouerboom gooi altyd ‘n skaduwee en beskerm kinders teen die aanslae van die lewe (Gr 4-7) (3-3.5min)

‘n Ouerboom gooi altyd ‘n skaduwee en beskerm kinders teen die aanslae van die lewe. Ouers leer kinders waardes. Hulle dissiplineer met ‘n sagte hand. En hulle tel jou op wanneer jy geval het.
R 415.00 R 290.00

‘n Pa moet saam met sy kinders bal skop (Gr1-3) (2-2.5min)

‘n Pa moet saam met sy kinders bal skop. Pa leer ons om beskaafd te speel. Hy help ons om speel-speel oefening te kry. En hy spandeer tyd saam met ons wat ons spesiaal laat voel.
R 280.00 R 240.00

What our clients say...


"Die redenaars finaal was heerlik."

 


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

 


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

 

 


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

 


Klik om meer te sien

 

 

 

 

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

 Facebook Link

Filters
Sort
display