Soek

Afrigting

Besoek gerus Jo Christal Dramaskool se webwerf vir redenaars afrigting in die Pretoria area.

Stuur asb. vir ons 'n e-pos na info@redenaars.co.za vir besonderhede van ander afrigters.  Sluit asb. jou area in sodat ons afrigters naby aan jou kan aanbeveel.

Beskou as Grid List
Sorteer

Registreer as 'n Redenaars Afrigter

Registreer as 'n redenaars afrigter en ons sal jou besonderhede vir belangstellende ouers en redenaars-sprekers stuur. Klik asb. op die "e-pos ons" knoppie of stuur 'n e-pos na info@redenaars.co.za
R 0,00

Aanlyn beoordeling

Plaas gerus jou naam op die waglys vir aanlyn beoordeling deur ʼn e-pos te stuur na info@redenaars.co.za. Beoordeling van 'n spreker se voordrag van hulle toespraak - Neem 'n video van jou kind terwyl hy / sy die toespraak lewer, laai dit op YouTube en stuur vir ons die skakel.
R 150,00 R 100,00

Wat ons kliënte sê...


"Die redenaars finaal was heerlik."

 


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

 


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

 

 


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

 


Klik om meer te sien

 

 

 

 

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

 Facebook Link

Filters
Sort
display