Search

Aangeleerde talente kan jou sterre helder laat brand (Gr8-12) (4min+)

Aangeleerde talente kan jou sterre helder laat brand. Niemand kan besluit wat jou talente is nie, jy moet dit self ontdek. As jy in jouself glo kan jou selfvertroue jou talente ‘n hupstoot gee. Gebruik alle geleenthede en omstandighede om jou talentster h
Availability: In stock
SKU: A1273
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Aangeleerde talente kan jou sterre helder laat brand. Niemand kan besluit wat jou talente is nie, jy moet dit self ontdek. As jy in jouself glo kan jou selfvertroue jou talente ‘n hupstoot gee. Gebruik alle geleenthede en omstandighede om jou talentster helder te laat skyn. En niemand het geld nodig om talentsterre te laat skyn nie – net deursettingsvermoë. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

As die vrou hoer as die man probeer vlieg, is die val baie hard (Gr8-12) (4min+)

Die vrou moet besef dat haar rol nie verander nie, maar net verleng is. As daar balans tussen huis en werk is, sal die vlug voorspoedig verloop. As die vrou die man se broek probeer steel, is daar oorlog! En vroumense rebeleer teen oorheersing...
R 455,00 R 340,00

Die blinkste sterre verskiet ook (Gr8-12) (4min+)

Die blinkste sterre verskiet ook. Supersterre se blink verskiet die oomblik as hulle as gevolg van verkeerde optredes van die rostrum af kletter. Die blink sterre in die hemel bring nie meer hoop, vrede en liefde nie. Die Kersfees-sterre is bo blink maar
R 455,00 R 340,00

Bakens is ‘n maatstaf om sukses te verseker (Gr8-12) (4min+)

Bakens is ‘n maatstaf om sukses te verseker. Met doelwit-bakens maak jy die suksespad gelyk. Die integriteits-baken hou jou op die pad na sukses. Die waarde-baken verseker dat jy die regte pad na sukses kies. En die baken vir regte keuses het sukses in ho
R 455,00 R 340,00

Ons lewe word bepaal deur die tree wat ons gee (Gr8-12) (3-3.5min)

Ons lewe word bepaal deur die treë wat ons gee. As tiener is jou treë dikwels lomp en struikel jy soms oor jou eie voete. Om sukses-treë te gee moet jy jou treë rek om by te bly by die eise van die lewe. En om voluit te lewe moet jy doelgerigte treë ge
R 415,00 R 340,00
Filters
Sort
display