Soek

ATKV Redenaars 2024

ATKV REDENAARS TEMAS VIR 2024

 

Hier is die ATKV temas vir 2024:

Huistaal Graad 1 tot 3

Teken
Sprokies
Oorlosie

Huistaal en Addisionele Taal Graad 4 en 5

Grond
Kamma
Foto

Huistaal en Addisionele Taal Graad 6 en 7

Kompas
Wekker
Waag

Huistaal en Addisionele Taal Graad 8 en 9 (Voorbereid)

Kantlyn
Meulsteen
Boekmerk

Huistaal en Addisionele Taal Graad 10 tot 12 (Voorbereid)

Metafoor
Visie
Paradoks

 

 

Ons word elke jaar oorval met navrae en bestellings vir nuwe toesprake en kan ongelukkig nie almal help nie. Plaas dus asb. so gou as moontlik jou naam op die waglys.   Klik asb. op die skakel en voltooi al die besonderhede op die epos so volledig as moontlik.

Pryse vir nuwe toesprake is as volg:

Gr 1-3 - R695
Gr 4-7 - R795
Gr 8-12 - R895


LET ASB OP:

  • Alle nuwe toesprake word spesifiek volgens bestelling geskryf.
  • Alle nuwe toesprake is beskikbaar vir alleengebruik (landswyd) vir die Redenaars seisoen (maks 12 mnde) waarvoor dit gekoop word.
  • Alle toesprake bly die eiendom van Redenaars.co.za en sal na die verstryking van die alleenreg as 'n bestaande toespraak voorbeeld beskikbaar gestel word.
  • Neem asb kennis van die vrywaringsklousule hieronder.
  • Lees asb ons gereelde vrae afdeling vir meer inligting.

 

Vrywaringsklousule:

Met die aankoop van Nuwe Toesprake versoek ons dat u 'n beredeneerbare onderwerp formuleer en ten minste 6 stawende argumente uiteensit. Dit is om te verseker dat die toespraak:
  • Op die regte vlak van jou kind is,
  • Pas by sy / haar persoonlikheid, en
  • Voldoen aan julle spesifieke vereistes.

Indien u versuim om dit te doen, aanvaar u volle verantwoordelikheid vir die uitkoms van die toespraak en vrywaar u Redenaars.co.za en ons skrywers teen enige eise of versoeke om die toespraak te verander of oor te skryf. Sulke versoeke sal dan verdere kostes tot gevolg hê.

Filters
Sort
display