‘n Sportman se positiewe houding laat hom nie hunker na die vleispotte van Egipte nie. ‘n Sportman met ‘n positiewe houding kan ‘n pak slae met ‘n glimlag vat. Hy hunker nie heeltyd na Olimpiese podiums en Wȇreldbekers nie. Hy is ‘n aanwins vir sy span wa
R 455,00
R 340,00
‘n Sportman se positiewe houding laat hom nie hunker na die vleispotte van Egipte nie. ‘n Sportman met ‘n positiewe houding kan ‘n pak slae met ‘n glimlag vat. Hy hunker nie heeltyd na Olimpiese podiums en Wȇreldbekers nie. Hy is ‘n aanwins vir sy span want hy laat nie toe dat ander spanne se vleispotte hom weglok nie. En hy konsentreer op die spel en nie die vleispotte van prestasie nie. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+