Soek

‘n Spieel wat breek voorspel ongeluk (Gr 4-7) (4min+)

‘n Spieël wat breek voorspel ongeluk. As die spieël breek waarin ons die gevolge van besoedeling moet raaksien, is ons aarde gedoem. As die spieël breek waarin ons die euwels van groepsdruk moet sien, gaan tieners die pad byster raak. En as die spieël...
Availability: In stock
SKU: A2120
R 455.00
R 290.00
decrease increase
‘n Spieël wat breek voorspel ongeluk. As die spieël breek waarin ons die gevolge van besoedeling moet raaksien, is ons aarde gedoem. As die spieël breek waarin ons die euwels van groepsdruk moet sien, gaan tieners die pad byster raak. En as die spieël breek waarin ons die nagevolge van gemorskos sien, gaan ons met ons gesondheid betaal. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Al die blink dinge in die lewe is nie altyd goed of blink nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Al die blink dinge in die lewe is nie altyd goed of blink nie. Blink idees werk nie altyd goed uit nie. Blink goed en geld maak jou nie gelukkig nie. En blink trofees en medaljes maak nie van jou ‘n held nie.
R 415.00 R 240.00
Filters
Sort
display