‘n Rugbyspeler se skopskoen kan sy kierangs laat braai. Sonder ‘n goue skopskoen veroorsaak spelers dat hul span die wedstryd verloor. As ‘n rugbyspeler nie punte aanteken nie, is hy in almal se slegte boekies. En ‘n rugbyspeler wat onder druk vou, word n
R 280,00
R 290,00
‘n Rugbyspeler se skopskoen kan sy kierangs laat braai. Sonder ‘n goue skopskoen veroorsaak spelers dat hul span die wedstryd verloor. As ‘n rugbyspeler nie punte aanteken nie, is hy in almal se slegte boekies. En ‘n rugbyspeler wat onder druk vou, word nie gerespekteer nie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min