‘n Mens se karakter word weerspieël in hoe jy take aanpak. As jy take voltooi weerspieël dit ‘n vasbyt-karakter. As jy take met ywer verrig weerspieël dit ‘n karakter van uitnemendheid. En as jy take saam met ander aanpak, weerspieël dit ‘n...
R 455,00
R 290,00
‘n Mens se karakter word weerspieël in hoe jy take aanpak. As jy take voltooi weerspieël dit ‘n vasbyt-karakter. As jy take met ywer verrig weerspieël dit ‘n karakter van uitnemendheid. En as jy take saam met ander aanpak, weerspieël dit ‘n spangees-karakter. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+