‘n Mens moet nie te veel hooi op jou vurk hê nie, wat die druk raak te veel. Kinders wie se hooi te swaar gelaai word, word moedeloos. Tieners wie se vurke oorvol is begin ontvlug. En grootmense wat twee vurke probeer balanseer, laat die hooi op die grond
R 455,00
R 290,00
‘n Mens moet nie te veel hooi op jou vurk hê nie, wat die druk raak te veel. Kinders wie se hooi te swaar gelaai word, word moedeloos. Tieners wie se vurke oorvol is begin ontvlug. En grootmense wat twee vurke probeer balanseer, laat die hooi op die grond beland. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+