Search

‘n Mens moet die lewe se poeding geniet as jy klein is (Gr1-3) (2-2.5min)

‘n Mens moet die lewe se poeding geniet as jy klein is. Lekker slaap is soos perskes en vla vir kinders, terwyl ouers dit nie meer mag proe nie. Geen bekommernisse oor geld is die gebakte wafels en room, waarvan grootmense maar net kan droom. En speeltyd
Availability: In stock
SKU: A1170
R 280,00
R 240,00
decrease increase
‘n Mens moet die lewe se poeding geniet as jy klein is. Lekker slaap is soos perskes en vla vir kinders, terwyl ouers dit nie meer mag proe nie. Geen bekommernisse oor geld is die gebakte wafels en room, waarvan grootmense maar net kan droom. En speeltyd is etenstyd om die roomysbak, maar grootmense word gesnoep. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Die snoep-heks vang kinders in haar strik (Gr1-3) (2-2.5min)

Die snoep-heks vang kinders in haar strik. Sy swaai haar towerstaffie en maak ons verslaaf aan lekkergoed. Vasgevang in haar fiemies-strik, weier ons om groente te eet, of water te drink. En sy lag wanneer ons van maagpyn krul van al die gemorskos...
R 280,00 R 240,00

Die polsslag van 'n tiener se lewe klop sterk (Gr8-12) (4 min+)

Die polsslag van 'n tiener se lewe klop sterk. Musiek is ons lewe en dit laat ons opgewonde voel oor die lewe. Ons vriende is die spil waarom ons lewens draai want hulle dans in ritme saam met ons. Tegnologie versnel ons polsslag want ons hou van sosia
R 455,00 R 340,00

Musiek is baie meer as net note en klank (Gr 4-7) (4min+)

Musiek is baie meer as net note en klank. Dit is die taal wat almal verstaan. Dit is die natuur se geneesheer. En musiek verklap jou bui aan almal.
R 455,00 R 290,00

By grysheid leer ‘n kind wysheid (Gr 1-3) (2-2.5min)

By grysheid leer ‘n kind wysheid. Die gryses is reg as hul sê ons kinders moet vroeg gaan slaap. Die gryses is slim as hul ons maniere leer en Die gryses is wys as hul kinders gesond laat eet.
R 280,00 R 240,00
Filters
Sort
display