Search

‘n Mens moet BAIE hooi op ‘n tiener se vurk laai, want hoe besiger sy lewe is, hoe minder tyd is daar vir kwaaddoen (Gr 4-7) (4min+)

‘n Mens moet BAIE hooi op ‘n tiener se vurk laai, want hoe besiger sy lewe is, hoe minder tyd is daar vir kwaaddoen. Laai die vurk hoog en tieners het nie tyd om te verspeel met hul selfone nie. Laai die vurk hoog en hulle het nie tyd om heeldag saam met
Availability: In stock
SKU: A1680
R 455,00
R 290,00
decrease increase
‘n Mens moet BAIE hooi op ‘n tiener se vurk laai, want hoe besiger sy lewe is, hoe minder tyd is daar vir kwaaddoen. Laai die vurk hoog en tieners het nie tyd om te verspeel met hul selfone nie. Laai die vurk hoog en hulle het nie tyd om heeldag saam met hul maats uit te hang nie. Laai die vurk hoog en hulle het nie tyd om hul ouers grys hare te gee nie. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

‘n Mens moet nie te veel hooi op jou vurk he nie, wat die druk raak te veel (Gr 4-7) (4min+)

‘n Mens moet nie te veel hooi op jou vurk hê nie, wat die druk raak te veel. Kinders wie se hooi te swaar gelaai word, word moedeloos. Tieners wie se vurke oorvol is begin ontvlug. En grootmense wat twee vurke probeer balanseer, laat die hooi op die grond
R 455,00 R 290,00
Filters
Sort
display