Soek

‘n Mens moenie die mylpale van die lewe as vanselfsprekend aanneem nie (Gr 8-12) (4min+)

‘n Mens moenie die mylpale van die lewe as vanselfsprekend aanneem nie. Op die sportveld moet jy eers sukses behaal voordat jy jou verbeel dat jy ‘n sportster is. Met natuurbewaring het ons nog lank nie die stryd gewen nie. Jy moet hard werk om jou vriend
Availability: In stock
SKU: A1733
R 455.00
R 340.00
decrease increase
‘n Mens moenie die mylpale van die lewe as vanselfsprekend aanneem nie. Op die sportveld moet jy eers sukses behaal voordat jy jou verbeel dat jy ‘n sportster is. Met natuurbewaring het ons nog lank nie die stryd gewen nie. Jy moet hard werk om jou vriendskappe in stand te hou. En om jou verhouding met jou ouers te bou moet jy buigbaar wees. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+
‘n Mens moenie die mylpale van die lewe as vanselfsprekend aanneem nie. Op die sportveld moet jy eers sukses behaal voordat jy jou verbeel dat jy ‘n sportster is. Met natuurbewaring het ons nog lank nie die stryd gewen nie. Jy moet hard werk om jou vriendskappe in stand te hou. En om jou verhouding met jou ouers te bou moet jy buigbaar wees. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+
Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

‘n Sportman se positiewe houding laat hom nie hunker na die vleispotte van Egipte nie (Gr8-12) (4min+)

‘n Sportman se positiewe houding laat hom nie hunker na die vleispotte van Egipte nie. ‘n Sportman met ‘n positiewe houding kan ‘n pak slae met ‘n glimlag vat. Hy hunker nie heeltyd na Olimpiese podiums en Wȇreldbekers nie. Hy is ‘n aanwins vir sy span wa
R 455.00 R 340.00

‘n Positiewe gesindheid is ‘n simbool van eiewaarde (Gr 8-12) (4min+)

‘n Positiewe gesindheid is ‘n simbool van eiewaarde. ‘n Positiewe gesindheid teenoor omstandighede maak dat jy probleme beter hanteer. ‘n Positiewe gesindheid teenoor skool laat jou sukses behaal. En ‘n positiewe gesindheid teenoor ouers laat jul verhouding floreer. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390.00 R 340.00

Bakens is ‘n maatstaf om sukses te verseker (Gr8-12) (4min+)

Bakens is ‘n maatstaf om sukses te verseker. Met doelwit-bakens maak jy die suksespad gelyk. Die integriteits-baken hou jou op die pad na sukses. Die waarde-baken verseker dat jy die regte pad na sukses kies. En die baken vir regte keuses het sukses in ho
R 455.00 R 340.00

As die gety verloop, moet die bakens versit word (Gr8-12) (4min+)

As die gety verloop, moet die bakens versit word. Die oorgang van rebelse tiener na verantwoordelike jong volwassene verg inspanning en aanpassing. Om die misdaad-bakens te verskuif moet ons strenger wette maak en ons blaché draai-‘n-blinde oog-houding
R 455.00 R 340.00
Filters
Sort
display