Search

‘n Man van twaalf ambagte en dertien ongelukke moet net aanhou probeer (Gr4-7) (4min+)

‘n Man van twaalf ambagte en dertien ongelukke moet net aanhou probeer. Die slimste uitvinders was die meesters van vele ongelukke. Die grootste besigheidmanne het gereeld op hul neuse gekyk. En baie wêreldleiers het eers gefaal voordat hul sukses behaal
Availability: In stock
SKU: A1839
R 455,00
R 290,00
decrease increase

‘n Man van twaalf ambagte en dertien ongelukke moet net aanhou probeer. Die slimste uitvinders was die meesters van vele ongelukke. Die grootste besigheidmanne het gereeld op hul neuse gekyk. En baie wêreldleiers het eers gefaal voordat hul sukses behaal het. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Die mens het hopeloos te veel hooi op sy vurk (Gr 4-7) (4min+)

Die mens het hopeloos te veel hooi op sy vurk. Die hooi val op die grond omdat ons meer wil doen as wat ons kan baasraak. Sport se hooi is so swaar dat jou arme vurk skoon krom buig. Skoolwerk se hoop hooi raak so krapperig dat die vurk uit jou hande val
R 455,00 R 290,00
Filters
Sort
display