‘n Klik vir ‘n klap en ‘n klap vir ‘n klik is al wat mense op hulle plek gaan sit. ‘n Klikbek en skinderbek se bekkies moet toegeklap word. Geweld se klap moet met die klik van ‘n slot afgesny word. En ‘n boelie se klap moet met die klik van die...
R 455,00
R 290,00
‘n Klik vir ‘n klap en ‘n klap vir ‘n klik is al wat mense op hulle plek gaan sit. ‘n Klikbek en skinderbek se bekkies moet toegeklap word. Geweld se klap moet met die klik van ‘n slot afgesny word. En ‘n boelie se klap moet met die klik van die skoolhek uitgesluit word. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+