‘n Kind se spieëlbeeld vertel wie hy is. As die spieël ‘n netjiese voorkoms terugkaats spreek dit van selfrespek. As die spieël goeie maniere terugkaats spreek dit van dissipline. En as die spieël sukses terugkaats spreek dit van harde werk.
R 455,00
R 290,00
‘n Kind se spieëlbeeld vertel wie hy is. As die spieël ‘n netjiese voorkoms terugkaats spreek dit van selfrespek. As die spieël goeie maniere terugkaats spreek dit van dissipline. En as die spieël sukses terugkaats spreek dit van harde werk. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+