Search

‘n Kind se speelgoed is sy hartsgoed (Gr1-3) (2-2.5min)

‘n Kind se speelgoed is sy hartsgoed. Dit kikker ons kinderharte op. Kinders onthou hulle speelgoed al is hulle al grys en oud. En speelgoed skep kosbare speeltyd saam met familie.
Availability: In stock
SKU: A1005
R 280,00
R 240,00
decrease increase
‘n Kind se speelgoed is sy hartsgoed. Dit kikker ons kinderharte op. Kinders onthou hulle speelgoed al is hulle al grys en oud. En speelgoed skep kosbare speeltyd saam met familie. Geskik vir graad 1-3  Lengte van die toespraak: 2-2.5 min
‘n Kind se speelgoed is sy hartsgoed. Dit kikker ons kinderharte op. Kinders onthou hulle speelgoed al is hulle al grys en oud. En speelgoed skep kosbare speeltyd saam met familie. Geskik vir graad 1-3  Lengte van die toespraak: 2-2.5 min
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought
Picture of Die lekkerste speelgoed kos nie altyd geld nie (Gr1-3) (2-2.5min)

Die lekkerste speelgoed kos nie altyd geld nie (Gr1-3) (2-2.5min)

Die lekkerste speelgoed kos nie altyd geld nie. Gemors en afval kan speelgoed word, en dis heeltemal verniet. Huisgoed word speelgoed, sonder dat daar ‘n gat in pa se sak is, En tuingoed is spotgoedkoop lekkerspeel-speelgoed.
R 280,00 R 240,00
Picture of As dit by grootmense se reels kom is dit beter om liewer bang Jan as dooie Jan te wees (Gr 4-7) (3-3.5min)

As dit by grootmense se reels kom is dit beter om liewer bang Jan as dooie Jan te wees (Gr 4-7) (3-3.5min)

As dit by grootmense se reëls kom is dit beter om liewer bang Jan as dooie Jan te wees. Doen liewer jou skoolwerk, as wat Juffrou jou beetkry. Volg liewer Ma se reëls - al piep sy jou op - voor sy jou vasvat. Volg liewer Pa se reëls oor die lewe, as wat h
R 415,00 R 290,00
Picture of As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai (Gr4-7) (2-2.5min)

As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai (Gr4-7) (2-2.5min)

As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai. As hulle baklei maak dit die storm in ouers los. As hulle baklei moet hulle die stormagtige gevolge dra. En as broers en susters heeldag baklei vermy vriende die huis omdat dit in ʼn orkaan ontaard
R 280,00 R 290,00
Picture of Alledaagse frustrasies maak mense krapperig (Gr 4-7) (4min+)

Alledaagse frustrasies maak mense krapperig (Gr 4-7) (4min+)

Alledaagse frustrasies maak mense krapperig. Waterskaarste krap aan jou nerwe. Slaggate krap aan jou humeur. En die slakkepas van dienslewering krap aan jou geduld.
R 455,00 R 290,00
Filters
Sort
display