‘n Kind moet kies om die blink appel te wees. Kinders moenie toelaat dat vriende hulle blink laat verdof deur stout te wees nie. Hulle moenie vriende se vrot appel-voorbeeld volg nie. En kinders moenie boelies toelaat om hulle blink te laat afskuur nie.
R 280.00
R 240.00
‘n Kind moet kies om die blink appel te wees. Kinders moenie toelaat dat vriende hulle blink laat verdof deur stout te wees nie. Hulle moenie vriende se vrot appel-voorbeeld volg nie. En kinders moenie boelies toelaat om hulle blink te laat afskuur nie. Geskik vir Graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min