Minnette Smit is al meer as 30 jaar in die Redenaars-industrie en was al op alle vlakke betrokke: van toespraak skryf, afrigting en beoordeling. Sy het al vele prestasies met haar leerders en toesprake behaal.
HOOFSTUK 1 - WAT IS REDEVOERING EN HOEKOM IS DIT BELANGRIK?
HOOFSTUK 2 - DIE TEMA EN ONDERWERP VAN ‘N TOESPRAAK
HOOFSTUK 3 - BEPLANNING EN STRUKTUUR VAN 'N TOESPRAAK
HOOFSTUK 4 - DIE INLEIDING VAN 'N TOESPRAAK
HOOFSTUK 5 - DIE INHOUD VAN 'N TOESPRAAK
HOOFSTUK 6 - DIE SLOT VAN 'N TOESPRAAK
HOOFSTUK 7 - DIE GEBRUIK VAN BRONVERWYSINGS IN 'N TOESPRAAK
HOOFSTUK 8 - HOE OM NAVORSING TE DOEN VIR GEBRUIK IN 'N TOESPRAAK
HOOFSTUK 9 - HOE KAN 'N TOESPRAAK INGEKLEUR WORD?
HOOFSTUK 10 - TAALGEBRUIK
HOOFSTUK 11 - DIE GEBRUIK VAN HUMOR
HOOFSTUK 12 - TYDSBEPERKING EN DIE LENGTE VAN 'N TOESPRAAK
HOOFSTUK 13 - NOTAS EN DIE HANTERING DAARVAN
1. NOTAS
2. HANTERING VAN NOTAS
HOOFSTUK 14 - DIE GEBRUIK VAN HULPMIDDELS
HOOFSTUK 15 - VERTOLKING EN VOORDRAG VAN ‘N TOESPRAAK
1. PRAATSTYL
2. PRAATRITME
3. STEMGEBRUIK
4. POUSERING
5. OOGKONTAK
6. HOUDING EN VOORKOMS
7. GEBARE
8. GESIGSUITDRUKKING
9. OORREDINGSVERMOË
10. HANTERING VAN FOUTE TYDENS 'N OPTREDE
HOOFSTUK 16 - DIE VOORBEREIDING VAN 'N TOESPRAAK 82
HOOFSTUK 17 - DIE ONVOORBEREIDE OF IMPROMPTU TOESPRAAK
HOOFSTUK 18 - DIE OUER SE ROL
HOOFSTUK 19 - BEOORDELING VAN TOESPRAKE
HOOFSTUK 20 - VOORBEELD VAN TOESPRAAK WAT VOLDOEN AAN AL DIE KRITERIA SOOS UITEENGESIT IN HIERDIE HANDLEIDING
HOOFSTUK 21 - SLOTGEDAGTE
BRONVERWYSINGS