AANLYN SEMINAAR -
 

AANLYN SEMINAAR - "Help jou kind / leerders om 'n WEN redenaars toespraak te skryf en te lewer!"

Produknommer W0005

Help jou kind / leerders om 'n WEN redenaars toespraak te skryf en te lewer!

Werk deur videos aanlyn, op jou eie tyd en in die gemak van jou eie huis, en leer hoe om jou kind / leerders te help om self 'n WEN redenaars toespraak te skryf!

Help jou kind om die nodige vaardighede en self-vertroue te kry om sonder enige vrees sy of haar sê te kan sê!

Kostes beloop: R100 per GESIN - ONGELOOFLIKE WAARDE vir jou geld!!

Afslag prys is slegs tydelik beskikbaar!

Hier is 'n kort video voorbeeldtjie van wat jy te wagte kan wees:

 

    Lys Prys R 250.00
    Jou Prys R 100.00
    You Save R 150.00
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar

    Gemiddelde Gradering

    Baie baie dankie. EK het reeds daarna geluister. Dit help werklik baie. Dankie vir die goeie raad wat jul vir ons “leke” gee. Ons wil ook maar net die kinders die beste kans gee. Groete Elizabeth
    View All 1 Reviews
    Write A Review