|
|
|
|
Z - OPLEIDING - Word 'n Redenaars.co.za Vryskut skrywer
Produknommer
W0003
Gebruik jou skryf talent om 'n ekstra inkomste te verdien!
Lees die volledige besonderhede by: http://www.redenaars.co.za/cu8/Vryskut-Skrywers.aspx
Kostes beloop: R500 per aansoek
Hoekom moet ek betaal om 'n Vryskut skrywer te word?
Ons vra 'n registrasiefooi van R500 per aansoek, om seker te maak dat ons net geldige aansoeke kry van persone wat ernstig is om 'n vryskut skrywer te word. Dit neem ongelooflik baie tyd in beslag om deur die opleidings- en goedkeurings proses te gaan en ons het al verskeie bloutjies hiermee geloop.
Die registrasie fooi sluit ook die volgende in: Verskeie handleidings en hulpmiddels, en opleidingsdag deur ons Hoof-Redaktriese.
Sien die inskrywingsfooi as 'n belegging in jou Vryskutskrywers-besigheid!
|
|
|