SEMINAAR -
 

SEMINAAR - "Hoe om 'n WEN redenaars toespraak te skryf en te lewer!" - LEERDER

Produknommer W0002

Hoe om 'n WEN redenaars toespraak te skryf en te lewer!

Tydens hierdie drie uur seminaar / werkswinkel gaan ons jou wys en leer hoe om self 'n WEN redenaars toespraak te skryf!

Leer die nodige vaardighede en self-vertroue om sonder enige vrees jou sê te kan sê!

Kostes beloop: R100 per leerder

NB - Onthou om vir jou ouer(s) of onderwyser(s) ook plek te bespreek as hulle wil saam kom - gaan na "Werkswinkels" en kliek op die OUER / ONDERWYSER produk en kliek op "Add to cart" om dit in jou mandjie te laai.

DATUM: Sal nog bevestig word

Plek:

Plekke is BAIE BEPERK so BESPREEK NOU!

    Lys Prys R 300.00
    Jou Prys R 100.00
    You Save R 200.00
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review