"A-Z van Redenaars Toesprake" - Harde Kopie Boek

Produknommer S0003

Ons is tans uitverkoop, maar stuur jou boek aan jou so gou as wat ons weer kan druk. Baie dankie vir jou ondersteuning en geduld!

"SÊ JOU SÊ - Die A-Z van Redenaars toesprake" Boek

Hierdie produk is die harde kopie boek weergawe van Minnette Smit se boek: "SÊ JOU SÊ - Die A-Z van Redenaars toesprake".

Oor die skrywer:

Minnette Smit is al meer as 15 jaar in die Redenaars-industrie en was al op alle vlakke betrokke: van toespraak skryf, afrigting en beoordeling. Sy het al vele prestasies met haar leerders en toesprake behaal.

Inhoud van die boek:

1. WAT IS REDEVOERING EN HOEKOM IS DIT BELANGRIK?           
 
2. DIE TEMA EN ONDERWERP VAN ‘N TOESPRAAK           
3. BEPLANNING EN STRUKTUUR           
4. INLEIDING           
5. INHOUD VAN 'N TOESPRAAK           
6. SLOT           
 
7. BRONVERWYSINGS           
8. NAVORSING           
 
9. HOE KAN 'N TOESPRAAK INGEKLEUR WORD?           
10. TAALGEBRUIK        
11. HUMOR           
 
12. NOTAS EN DIE HANTERING DAARVAN           
13. DIE GEBRUIK VAN HULPMIDDELS       
14. TYDSBEPERKING EN LENGTE VAN TOESPRAAK           
 
15. VERTOLKING EN VOORDRAG VAN ‘N TOESPRAAK           
a) PRAATSTYL           
b) STEMGEBRUIK       
c) POUSERING           
d) OOGKONTAK        
e) HOUDING           
f) GEBARE           
g) OORREDINGSVERMOË           
16. VOORBEREIDING 
17. DIE ONVOORBEREIDE TOESPRAAK (IMPROMPTU)       
 
18. OUER SE ROL   
 
19. BEOORDELING VAN TOESPRAKE           
 
20. VOORBEELD VAN ‘N TOESPRAAK WAT VOLDOEN AAN AL DIE KRITERIA SOOS UITEENGESIT IN HIERDIE HANDLEIDING        
 
21. SLOT           
    Lys Prys R 257.00
    Jou Prys R 127.00
    You Save R 130.00
    Quantity
     
    Volume Discounts
    QtyPrice
    5 R 115.00
    10 R 107.00
    20 R 100.00
    Ons pos die harde kopie boek met registreerde pos = R26.25 

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review