"A-Z van Redenaars Toesprake" - e-Boek

Produknommer S0002

"SÊ JOU SÊ - Die A-Z van Redenaars toesprake" e-Boek

Hierdie produk is die e-boek weergawe van Minnette Smit se boek: "SÊ JOU SÊ - Die A-Z van Redenaars toesprake".

Oor die skrywer:

Minnette Smit is al meer as 15 jaar in die Redenaars-industrie en was al op alle vlakke betrokke: van toespraak skryf, afrigting en beoordeling. Sy het al vele prestasies met haar leerders en toesprake behaal.

Inhoud van die boek:

1. WAT IS REDEVOERING EN HOEKOM IS DIT BELANGRIK?           
 
2. DIE TEMA EN ONDERWERP VAN ‘N TOESPRAAK           
3. BEPLANNING EN STRUKTUUR           
4. INLEIDING           
5. INHOUD VAN 'N TOESPRAAK           
6. SLOT           
 
7. BRONVERWYSINGS           
8. NAVORSING           
 
9. HOE KAN 'N TOESPRAAK INGEKLEUR WORD?           
10. TAALGEBRUIK        
11. HUMOR           
 
12. NOTAS EN DIE HANTERING DAARVAN           
13. DIE GEBRUIK VAN HULPMIDDELS       
14. TYDSBEPERKING EN LENGTE VAN TOESPRAAK           
 
15. VERTOLKING EN VOORDRAG VAN ‘N TOESPRAAK           
a) PRAATSTYL           
b) STEMGEBRUIK       
c) POUSERING           
d) OOGKONTAK        
e) HOUDING           
f) GEBARE           
g) OORREDINGSVERMOË           
16. VOORBEREIDING 
17. DIE ONVOORBEREIDE TOESPRAAK (IMPROMPTU)       
 
18. OUER SE ROL   
 
19. BEOORDELING VAN TOESPRAKE           
 
20. VOORBEELD VAN ‘N TOESPRAAK WAT VOLDOEN AAN AL DIE KRITERIA SOOS UITEENGESIT IN HIERDIE HANDLEIDING        
 
21. SLOT           
    Lys Prys R 150.00
    Jou Prys R 80.00
    You Save R 70.00
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar

    Gemiddelde Gradering

    Dankie v julle moeite - ek is dankbaar want dit het haar aan die gang gekry - soveel so dat sy haar eie toespraak geskryf het en hopelik sal verfyn oor die vlg paar dae. - Groete Andriette

    Baie dankie vir die puik advies. Gaan dit beslis gebruik Groete Johan

    "Baie dankie Elane, ek het die A – Z van Redenaars gekry en afgelaai, dit is ‘n wonderlike hulpmiddel." - Alet
    View All 3 Reviews
    Write A Review