|
|
|
|
GRATIS Inleiding oor hoe om 'n WEN Redenaars-toespraak Self te Skryf!
Produknommer
S0001
Hoe om 'n WEN Redenaars-Toespraak te skryf:
Daar is 4 fases in die proses om ‘n goeie redenaars-toespraak te skryf:
1. BEPLANNING
2. LEES, DINK AAN IDEES EN DOEN NAVORSING
3. SKRYF DIE TOESPRAAK
4. OEFEN DIE AANBIEDING VAN DIE TOESPRAAK
In hierdie 2 bladsy kragtige opsomming e-verslag, kry jy uitstekende wenke oor hoe om jou eerste plek los te skryf!
Kliënte Kommentaar
Gemiddelde Gradering
Dankie man julle het my lewe gered
|
Baie dankie vir die advies, ek het dit beslid nodig gehad!
|
Baie dankie vir die puik advies. Gaan dit beslis gebruik Groete Johan
|
View All 7 Reviews
Write A Review
|
|
|