|
|
Doodloopstrate moet omdraaistrate word (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
N0021
Doodloopstrate moet omdraaistrate word
In die lewe gaan jy foute maak en jy gaan op jou sitvlak beland - dit is die opstaan wat saakmaak.
As ons sinvol wil lewe moet ons ons doodloopstrate in omdraaistrate verander.
Ons omdraaikans kom as ons die gevaarligte sien sodat ons die handrem kan optrek en omdraai;
Ons die pedaal diep intrap en hard werk om uit die cul de sac te kom;
En ons erken dat mederesigers op ons pad ons kan help.
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 3 - 3.5min
|