|
|
Woorde is kragtige wapens (Gr8-9) (4min+)
Produknommer
N0006
Woorde is kragtige wapens
Woorde is 'n kragtige wapen wat positief aangewend kan word,
In vreedsame onderhandelings om alle partye se belange te bevoordeel.
Met woorde van welwillendheid kan mens hande vat en
samewerking bewerkstellig.
Die regte woordkeuse tydens konfliksituasies kan die gebruik van vuiste voorkom, en almal saam laat strewe daarna om vreedsame oplossings vir probleme te soek.
~Hierdie is 'n Nuwe Toespraak, nie nodig om te verander nie
Geskik vir Gr 8 - 9.
Lengte: 4 min + (5min)
|