|
|
|
|
Nuwe Toespraak: Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse! (4 min+)
Produknommer
N0004
Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse!
Kies uit die volgende opsies:
Formaat: Afrikaans / Engels / Groeps-redenaars
Tydsduur:
Vlak:
- Klas praatjie
- Skool praatjie
- Inter skole praatjie
- Provinsiale deelname (soortgelyk aan ATKV)
- Nasionale deelname, of
- Internasionale deelname
* Vrywaringsklousule:
Met die aankoop van Nuwe Toesprake versoek ons dat u 'n beredeneerbare onderwerp formuleer en ten minste 6 stawende argumente uiteensit. Dit is om te verseker dat die toespraak:
- Op die regte vlak van jou kind is,
- Pas by sy / haar persoonlikheid, en
- Voldoen aan julle spesifieke vereistes.
Indien u versuim om dit te doen, aanvaar u volle verantwoordelikheid vir die uitkoms van die toespraak en vrywaar u Redenaars.co.za en ons skrywers teen enige eise of versoeke om die toespraak te verander of oor te skryf. Sulke versoeke sal dan verdere kostes tot gevolg hê.
NB - Ons werk tans op 'n waglys sisteem agv verhoogde navrae. Ons sal binne 24 uur met jou in verbinding tree indien ons nie binne die normale 7-10 werksdae kan help nie.
Kliënte Kommentaar
Gemiddelde Gradering
"Ek wil net se baie, baie dankie vir die toespraak se redigering. En die spoed waarmee julle dit vir ons kon doen, ons gaan sommer al die naweek oefen daaraan. Baie dankie! Waardeer dit regtig dat julle dit so vinnig vir ons kon doen.Dit lyk baie goed, en ons is baie tevrede. Se asb vir die skrywer ook BAIE, BAIE dankie." - Cerina
|
Duisend dankies!!! My kind is gek oor haar toespraak. Sal laat weet hoe sy gevaar het! Lekker dag. - Gwennie
|
Verskriklik dankie vir die toespraak. Ek is so dankbaar daar is mense met 'n gawe soos julle s'n ander het my kind dalk nooit die geleentheid gehad nie. Groete Lorraine
|
View All 5 Reviews
Write A Review
|
|
|