Nuwe Toespraak: Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse! (3 - 3.5 min)
Produknommer
N0003
Om jou naam op die waglys te plaas, stuur asb vir ons 'n epos na info@redenaars.co.za
Die Skryf van Nuwe Toesprake neem gewoonlik ts 7 - 10 werksdae
Kliënte Kommentaar
Gemiddelde Gradering
my dogter het skole redenaars gewen,atkv halfeindronte gehaal,sanlam prestige goud ontvang,Baie dankie
|
Ons het in 2010 by julle toesprake vir ons seuns gekry. Baie Goed! Gerhard het Mpumalanga finale toe gegaan. - Groete Hans Eloff
|
View All 2 Reviews
Write A Review
|