|
|
|
|
Nuwe Toespraak: Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse! (2 - 2.5 min)
Produknommer
N0002
Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse!
Kies uit die volgende opsies:
Formaat: Afrikaans / Engels / Groeps-redenaars
Tydsduur:
Vlak:
- Klas praatjie
- Skool praatjie
- Inter skole praatjie
- Provinsiale deelname (soortgelyk aan ATKV)
- Nasionale deelname, of
- Internasionale deelname
* Vrywaringsklousule:
Met die aankoop van Nuwe Toesprake versoek ons dat u 'n beredeneerbare onderwerp formuleer en ten minste 6 stawende argumente uiteensit. Dit is om te verseker dat die toespraak:
- Op die regte vlak van jou kind is,
- Pas by sy / haar persoonlikheid, en
- Voldoen aan julle spesifieke vereistes.
Indien u versuim om dit te doen, aanvaar u volle verantwoordelikheid vir die uitkoms van die toespraak en vrywaar u Redenaars.co.za en ons skrywers teen enige eise of versoeke om die toespraak te verander of oor te skryf. Sulke versoeke sal dan verdere kostes tot gevolg hê.
NB - Ons werk tans op 'n waglys sisteem agv verhoogde navrae. Ons sal binne 24 uur met jou in verbinding tree indien ons nie binne die normale 7-10 werksdae kan help nie.
Kliënte Kommentaar
Gemiddelde Gradering
"Ons wil net vreeslik dankie se vir die skitterende toespraak. Dis werklik besonders en ek kan sien baie moeite is gedoen." Groete Nicolene
|
"Wat `n goeie toespraak! Baie dankie." Groete Thessa
|
Wil jul net laat weet dat Jolinda gisteraand deelgeneem het in skoolverband (A++) en sy is gekies om aan die ATKV Redenaars te gaan deelneem. Baie dankie vir julle hulp en moeite! - Belinda
|
View All 6 Reviews
Write A Review
|
|
|