|
|
|
|
Nuwe Toespraak: Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse! (1 - 1.5 min)
Produknommer
N0001
Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse!
Kies uit die volgende opsies:
Formaat: Afrikaans / Engels / Groeps-redenaars
Tydsduur:
Vlak:
- Klas praatjie
- Skool praatjie
- Inter skole praatjie
- Provinsiale deelname (soortgelyk aan ATKV)
- Nasionale deelname, of
- Internasionale deelname
* Vrywaringsklousule:
Met die aankoop van Nuwe Toesprake versoek ons dat u 'n beredeneerbare onderwerp formuleer en ten minste 6 stawende argumente uiteensit. Dit is om te verseker dat die toespraak:
- Op die regte vlak van jou kind is,
- Pas by sy / haar persoonlikheid, en
- Voldoen aan julle spesifieke vereistes.
Indien u versuim om dit te doen, aanvaar u volle verantwoordelikheid vir die uitkoms van die toespraak en vrywaar u Redenaars.co.za en ons skrywers teen enige eise of versoeke om die toespraak te verander of oor te skryf. Sulke versoeke sal dan verdere kostes tot gevolg hê.
NB - Ons werk tans op 'n waglys sisteem agv verhoogde navrae. Ons sal binne 24 uur met jou in verbinding tree indien ons nie binne die normale 7-10 werksdae kan help nie.
Kliënte Kommentaar
Gemiddelde Gradering
"Baie dankie,die toespraak is stunning!" - Celeste
|
"Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir julle baie dankie te sê vir julle hulp met my dogtertjie se redenaarstoespraak. Sy het vandag in Ermelo deelgeneem aan die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie en dit het regtig baie goed gegaan. Sy het baie positiewe kommentaar ontvang." - Esther
|
Baie dankie vir ‘n uitstekende toespraak! Groete Madalein
|
View All 4 Reviews
Write A Review
|
|
|