Groep - Tieners mag nie toelaat dat die lewe hulle rolbos-tolbos nie (Gr8-12) (3-3.5min)
 

Groep - Tieners mag nie toelaat dat die lewe hulle rolbos-tolbos nie (Gr8-12) (3-3.5min)

Produknommer GA016

Tieners mag nie toelaat dat die lewe hulle rolbos-tolbos nie

'n Positiewe bril gaan jou laat besef dat daar baie beter plekke is as Moerland.

Plekke waar daar plate blomme is omdat God Sy saadsakkie daar plek-plek laat lek het.

Plekke waar liefde en warmte jou snoesig toevou, en plekke waar jy net jouself kan wees – sonder maskers en voorgee.

Groeps-Redenaars - Spreker 3

Geskik vir Graad 8 - 12

Lengte 3 - 3.5 min

 

    Lys Prys R 399.60
    Jou Prys R 199.80
    You Save R 199.80
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review